Nagasaki

Nagasaki

長崎市
Kernstad
Stad Nagasaki
Vlag van Nagasaki
Vlag
Ligging van Nagasaki in die Nagasaki-prefektuur
Ligging van Nagasaki in die Nagasaki-prefektuur
Nagasaki is in Japan
Nagasaki
Nagasaki
Ligging van Nagasaki in Japan (in rooi)
Koördinate: 32°47′N 129°52′O / 32.783°N 129.867°O / 32.783; 129.867
LandJapan
GebiedKioesjoe
PrefektuurNagasaki-prefektuur
Oppervlak
 • Totaal338,72 km2 (130,78 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal459 198
 • Digtheid1 120,1/km2 (2 901/vk. myl)
Poskode
850-8685
Skakelkodes095
BoomTriadica sebifera
Webwerfhttp://www1.city.nagasaki.nagasaki.jp

Nagasaki (長崎市 Nagasaki-shi?) () is die hoofstad en die grootste stad van die Nagasaki Prefektuur in Japan. Dit was voorheen deel van die Nisjisonogi-distrik. Dit was in die 16de eeu die middelpunt van Europese invloed. Nagasaki het tydens die Eerste Chinees-Japannese Oorlog en Russies-Japannese Oorlog 'n belangrike basis van die Japannese Keiserlike Vloot geword.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog was Nagasaki die tweede stad ter wêreld wat deur Amerikaanse met 'n atoombom, Fat Man, aangeval is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search